Kontak

Kontak

As jy my direk wil kontak  e pos my by williewragtig@gmail.com Laat weet gerus as jy enige raad, voorstelle, komplimente , griewe, besware het of sommer wil kennis maak. Los comments ek waardeer dit.

Waarskuwing

Ek gee nie voor om ‘n kundige op die gebied van gewigs verlies te wees nie.  Enige inligting wat ek weergee doen ek op die veronderstelling dat dit inligting is wat geredelik in die massa media beskikbaar is. Dat die inligting algemeen aanvaar word en voorgehou word as Gesonde beginsels vir ‘n gesonde leefstyl en gesonde gewigsverlies. Waar moontlik sorg  ek dat die inligting  afkomstig is of in ooreenstemming is met organisasies en instansies wat algemeen erken en gereken word deur Medici en dieetkundiges, soos die Heart and stroke foundation of South Africa.

As jy opsoek is na kits oplossings, kits dieete, wonder middels, roompies, fat burner pille, fat blockers, snaakse vibreer aparate, sop dieete, ask me how, Atkins dieet, chinese tee, fat loss coffee en boere rate dan is jy op die verkeerde plek.

Bronne

Ek gebruik die web en ten spyte van enige kritiek op die wikipedia is dit tog my bron van meeste dinge wetenskaplik. As ek ‘n bron spesifiek aanhaal of vertaal “sue me” anders hier is die erkening. Prentjies is meestal gesteel ! “sue me, again.”

1 Body IQ Health and Fitness guide – WWW Science Technology Ltd
2 Shape Magazine- issue May2007 see p64-66 on Metabolism
3 The ultimate weight solution – Dr Phil McGraw
4 Heart and stroke foundation South Africa

%d bloggers like this: