Week 12 is verby en raai,…. 8.4 Kg in totaal af
12 weke 8.4 kg gone deur die 130 gebreek. Ek het lank by die 131 -132 Kg vasgehak. Die dieetkundige se eetplan het na die eerste verfyning baie goed begin werk. Ek het Familie gehad wat die week by my gekuier het en tenspyte van pub lunches, ‘n bier of twee en dat my roetine verbreek was wys die skaal die resultaat. Al spring ek op en af op die skaal hy gaan nooit weer 137 wys nie!!! My afspraak met die dieetkundige is Vrydag, kan nie wag nie.
Advertisements
Filed under: Uncategorized |
Hallo daar…Ek is baie beindruk met jou vordering…..Jy kry 10/10 vir VASBYT….dis omtrent tanne vasbyt sodat daar niks ongesonds en onnodig by mond ingaan nie… Well done!! Sien uit na jou volgende weegsessie….Die lekker deel is as mens se klere begin los sit!!! Dink hoe lekker gaan jy nuwe klere en kleiner nommers koop.
HOU AAN MET OEFEN!!