Dagboek hou

Ek lees op die wikipedia van ‘n studie wat getoon het dat mense wat daagliks dagboek hou van wat hulle eet meer gewig verloor as mense wat dit nie doen nie. Ek self het nie tyd om elke liewe ding wat ek eet te dagboek nie. Ek hou egter fyn dagboek van my oefen program met my Polar hart monitor en my vordering is klaar ‘n inspirasie. Die navorsers beweer  “It seems that the simple act of writing down what you eat encourages people to consume fewer calories.”

Ek doen my ding met die blog en met ‘n excel spreiblad of twee. Hier is ‘n webtuiste, fitday.com waar jy al die moontlike statistiek wat jy wil kan byhou, jou mates , gewig, wat jy eet, oefen jou gemoed. Dit het oulike grafieke, rekenaartjies en verslae. registreer en “skip” al die gemorspos aanbiedinge (soek en kliek die “skip promotion” pyltjie moenie al die vormpies invul nie) dan is dit verder gratis.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: