Slegte eetgewoontes

Kom ek vertel hoe was my etery voorheen;

Ek het nooit ontbyt geeet nie, altyd te haastig om betyds by die werk uit te kom. Hoogtens het ek ‘n groot glas vrugte sap gedrink voor ek ry.

8:00 By die werk is dit koffie 2 suikers. Soms saam met ‘n “scone”.

10:00 Honger bestel geroosterde kaas en ham toebroodjie en Appletiser

Nog twee koffies en 2 suikers deur die loop van die oggend

12:30  Rasend honger “Steak en Kidney” pastei en coca-cola of vrugtesap en moontlik ‘n groot “lunch bar”

13:00 Weer Koffie

15:00 Eet ‘n hele bakkie vrugteslaai met yoghurt en weer ‘n vrugte sap.

16:00 Intussen weer 2 koffies gedrink

17:00 Koop 2 pakkies Simba tjips, ‘n bar one en Fanta grape vir die pad huistoe (ek is honger)

17:45  By die huis aangekom bestorm ek die yskas, wat is daar te peusel, koue vleis, maak toebroodjie met pate, kaas wat ookal. Glas vrugtesap

18:00 Weer ‘n glas vrugte sap

18:30 Laksmi is nie honger nie, sy is in die catering bedryf en werk heeldag met kos. Kosmaak is my ‘n ontspanning en ek kook.

19:00 Ek maak steak gaar met oond chips, ‘n sous en ertjies uit ‘n blik en griekse slaai met olywe en feta. Voor alles klaar is en ek opgedien het, het ek alreeds aan die kos geproe /gepeusel weer ‘n toebroodjie gemaak terwyl ek van die kaas peusel. Ek nibbel aan die olywe en feta. Terwyl ek kos maak en vir Laksmi ‘n glas wyn gooi , drink ek een van talle glase vrugte sap.

19:00 Nuus kyk en eet

19:00 – 24:00  TV kyk, talle glase aan maak koeldrank/vrugtesap eet die oorskiet steak en chips nog koffie , laat aand toebroodjie met peanut butter

2 Responses

  1. Lekker giggel ek nou vir jou! Sorry! 😉

  2. Ja nee, vreeslik.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: