Die Sleg van Vet wees

Vergeet dit Vet is nie lekker nie, ek is nie vet en vrolik nie. Om oorgewig te wees is ‘n siekte toestand en dit het ‘n negatiewe invloed op jou gemoed, energie, gesondheid, seks lewe. Dan is daar  die verleentheid en selfbewustheid wat elke minuut van die dag jou agtervolg en nooit uitlos nie.

Ek was nie altyd vet nie, ek was ‘n maer seuntjie op skool, in die Infanterie 3SAI op Potch my diensplig gedoen, skraal taai en bosbefok. Ek sal wat wil gee om weer 10 km te kan  hardloop met R4, army bootse , battle jacket met magasyne en 2×2 liter water bottels.  Ek is nog steeds daardie persoon , in my geestes oog in my beeld wat ek rond dra voel ek nog steeds ek is nie hierdie vet persoon nie.

Wanneer tref dit ‘n mens “o Heng kyk hoe lyk ek op die fotos” , “Mens ek sal ‘n plan moet maak”

1   Toe ek besef ek weeg meer as meeste Rugby voorspelers

2  Toe ek naderhand geen klere kon koop wat pas nie.  Edgars se size up is my redding maar as jy elke maand of wat nog ‘n size op vorder van XL, 2XL 3XL noual 5XL .Vergeet dit ek koop nou net wat pas nie waarvan ek hou nie.

3  As vriende se seuntjie wil weet of die Oom ook ‘n babatjie soos sy mammie verwag.

4  Wanneer ek besigheid klas moet vlieg omdat die stoele breer is en die gordel op sy wydste maar moeilik pas. Terwyl die seksie lugwaardin jou ‘n verlengstuk aanbied.

5  Ek is in die eerste plek nie goed bedeeld nie , behalwe dat ek nie my penis oor my boep kan sien nie kruip hy nou nog tussen die vetrolle weg en lyk nog kleiner.

6  Daar is omtrent net een seks posisie wat nog werk waar die boep nie een groot struikel blok is nie.

Ja dit is nie lekker nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: