Dr Phil se boek

So ver het ek ‘n oefen strategie om meer aktief en fiks te word. Ek het ‘n persoonlike Instrukteur by die gym 3 keer per week plus een tot twee keer op my eie en meer stap. Ek volg ‘n dieet deur my Dieetkundige vir my voor geskryf.

510EWHNSKXL._SL500_AA240_

So wat van die kop ding, ek moet die sielkundige deel ook aanspreek.  Ek het besluit op Dr Phil Mcgraw van Oprah faam se boek  The Ultimate Weight Solution: The 7 Keys to Weight Loss Freedom. Dit is die naaste wat ek kon kom aan die benadering wat ek glo resultate sal lewer. Dit is geen kits dieete kits oplossings ens. nie.  Die harde werklikheid is dat dit harde werk gaan kos en daarvoor moet ek geestelik reg ingestel wees, geestelik voorbereid wees.

Ek het voorheen al deur die boek gelees en ek kan dit regtig aanbeveel. So ek gaan deur die boek werk vir die volgende paar weke. Hier is ‘n uittreksel wat die 7 sleutels is;

Dr. Phil bases his program on 7 keys that you must master to permanently lose weight:

  1. Understanding what you really think about yourself and your weight, learning how to have positive thoughts
  2. Deal with emotional eating
  3. Change your environment to promote success
  4. Deal with impulse eating
  5. Learn how to choose the right foods
  6. Learn how to exercise
  7. Set up a support system

3 Responses

  1. Klink goed.
    Sien my as klein deeltjie van jou ondersteuningsisteem! 😉

  2. Dankie boendoes

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: