Hallo Louis…Jis ons is baie beindruk met jou 10kg verlies!!! Ek is seker dat jy geensins terugverlang na daardie 10kg nie…eerder nou nog meer doelgerig is om nog 10kg te verloor!! vasbyt…gelukkig is dit nou lekker warm en kan jy baie meer oefen! Oefen help beslis met gewigsverlies en met emotional well-being! Hou net aan !! Jy gaan week naweek lekkerder en dunner voel!! Maretha